Player_logo Podcasts Community Create a Podcast
Episode 13_Rai Stone
April 07, 2009 09:27 AM PDT
itunes pic

Gelsels bietjie oor die film Gran Torino en die geld eenheid van Yap Eiland, naamlik die Rai Stone. Los ´n boodskap op http://silwermaan.wordpress.com/

Episode 12
March 31, 2009 10:10 AM PDT
itunes pic

Gesels oor Benidorm Palace en April Fool's dag.
Los 'n boodskap op my blog.
http://silwermaan.wordpress.com/

Episode 11
March 25, 2009 04:44 AM PDT

´n Kort geselsie met iemand wat 20 jaar gelede afrikaans gepraat het.

Episode 10
February 19, 2009 10:04 AM PST
itunes pic

Ek gesels vandag oor dit wat my besig gehou het. Die storie van my vriendin se vriend se vriend.... Die boete wat die mense kry wat nie hulle vuilgoed uitsorteer nie. Die laaste skandaal in Spanje. Die "The Reader" movie.....'n moet sien en dan ook Lullaby wat my nekhare laat rys het.

Episode 09
January 30, 2009 11:11 AM PST
itunes pic

Ek gesels 'n bietjie oor aborsie, geloof, rook. Die fliek "die welle" en 'n goeie wenk.

Episode 8
January 19, 2009 10:53 AM PST
itunes pic

Ek lewe nog.

Episode 7 Kersfees
December 15, 2008 08:44 AM PST
itunes pic

Gesels so bietjie oor Kersfees. En die lekker hitte opgaarder.

Episode 6 Guernica
November 27, 2008 11:11 AM PST
itunes pic

Die dorpie en die skildery Guernica.

Episode 5 Die beeldjie van Al Pacino.
November 07, 2008 09:42 AM PST
itunes pic

Al pacino se beeldjie, Carmen Bousada, Dokters met fals papiere, Marido por hora, The Children of Huang Shi.

Episode 4 Blarney Steen
October 24, 2008 12:26 PM PDT
itunes pic

Gesels sommer 'n bietjie oor die woord blarney, Die stigter van die Nobelpryse, Kozy die voedoe pop....en so aan.

Episode 3 Hombre Sandwhich
October 15, 2008 01:55 AM PDT
itunes pic

Praat so bietjie oor die "Hombre Sandwhich"...en so 'n paar ander dinge.

Episode 2 dit en dat
October 07, 2008 01:07 AM PDT
itunes pic

Gesels 'n bietjie oor my cd's wat ek ontvang het, die Volvo Ocean Race, en die gevaar van sekere plastiek.

Episode 1 Miguel de Cervantes Saavedra
September 29, 2008 11:51 AM PDT
itunes pic

Spaanse digter, skrywer en dramaturg gebore vandag 29 Sept 1547. Sy mees bekendste werk. Don Quijote.